Skip to main content

GR R

In Graad R fokus ons daarop om elke leerder holisties te ontwikkel.

Ons leer deur te speel en ons speel om te leer. Hier word elke leerder, daagliks ontvang met ope arms. In Graad R word die fondasie gelê, waarop daar gebou kan word in Graad 1.

Grondslagfase

Ons Grondslagfase is gefokus om die geriewe tot ons beskikking optimaal te gebruik tot voordeel van ons leerders.

Ons verseker dat leerders in grondslagfase toegerus word met selfvertroue, erkenning, aanmoediging en waagmoed om te “Leer en Leef”.

InterSen Fase

In die InterSen Fase is ons fokus op kwaliteit onderrig en stel doelwitte vir leerders bo 50%. Veral in Taal en Wiskunde.