Skip to main content

Botha’s Halte PS wil deur middel van sport geleenthede bied aan leerders om fisies en sosiaal te ontwikkel.

Sport deelname is vrywillig, maar leerders word gemotiveer om maksimale deelname aan sport. Ons spoor ons opvoeders ook aan om hulself te bemagtig met nuutste tegnieke in sport om sodoende die beste afrigting vir ons leerders daar te stel.
Botha’s Halte bied die volgende sport aan:

Atletiek

Krieket & Mini Krieket

Rugby & Mini – Rugby

Netbal & Mini – Netbal